
Kleuterskool Vir 2 - 5 Jariges
Bennie Beer Kleuterskool
Ons is n skooltjie by n huis waar ons seker maak dat elke maatjie individuele aandag kry, geliefd en versorg is en terselfde tyd maak ons seker dat maats hulle mylpale bereik en op die ou end gereed is vir Graad R.